Arthur Kennedy

Arthur Kennedy
Geboortenaam John Arthur Kennedy
Geboorte (1914-02-17)17 Februarie 1914
Sterfte 5 Januarie 1990 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1940–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arthur Kennedy (17 Februarie 1914 – 5 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Champion (1949), Bright Victory (1951), Peyton Place (1957), en Lawrence of Arabia (1962).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search